Logos Multilingual Portal

Select Language



Luigi Einaudi (1874–1961)  

Italian economist and statesman, the first President (1948-55) of the Republic of Italy. In 1936-43 he was the editor of Rivista di storia economica ('Review of Economic History'), which was suppressed by the Fascists, of whom he was an unwavering opponent. In 1943 he fled to Switzerland. Returning to Italy in 1945, Einaudi was appointed governor of the Bank of Italy (1945-48). He was a member of the Constituent Assembly (1946-48), becoming deputy prime minister and minister of the budget (1947), a new post in which he successfully curbed inflation and stabilised the currency. In 1948 Einaudi became a member of the Senate of the Italian republic and on 11th May its first President. His term lasted until 1955.


grense help net om mense te verarm, maak hulle wreed teenoor mekaar, laat hulle \'n vreemde en onbegryplike taal met mekaar praat oor lewensruimte, geopolitieke noodsaaklikhede, en laat hulle teenoor mekaar dogmatiese oneerbiedighede teen buitelandse immigrante uitspreek, amper asof hulle melaatses is, en die wrede wyse waarop elke bevolkingsgroep hul binne hulself insluit kan, in plaas van ellende en ontevredenheid, byna rykdom en mag skep
werklik, ’n register van joernaliste! Net ’n idee wat gepropageer word deur pedante, vals professore, mislukte joernaliste, en mense wat ander mense daarvan wil weerhou om vir hulleself te dink. So ’n register is ’n belaglike misgeboorte en is immoreel, aangesien dit grense plaas aan dit wat nie grense het nie, en wat inderdaad nie behoort te hê nie, aan die vrye uitdrukking van die gedagte